Daaglikse Bybel Vers: Genesis 17:7
‘En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag nà jou in hulle geslagte as ‘n ewige verbond, om vir jou ‘n God te wees en vir jou nageslag nà jou.’
– Die beloftes wat die Here ons gee is veel meer as net ydele woorde.
– Sy beloftes is verbonde en verbonde is Sy persoonlike ondernemings teenoor ons.
– Hy beplan nie om jou op enige wyse te faal of verlaat nie.
– Sy verbond en beloftes sal volstaan en selfs in jou nageslag gesien word.
Gebed: Vader, dankie vir U beloftes en verbond teenoor my. Vergewe my dat ek soms in U voornemens teenoor my en my familie twyfel. Mag ek sekuur in die wete rus dat U getrou sal wees! Amen.