Daaglikse Bybel Vers:              Filippense 4:6

Daaglikse Bybel Vers: Filippense 4:6‘Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.’

Daaglikse Bybel Vers: Filippense 4:6

Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.

– Bekommernis, stres en benoudheid is nie deel van die Here se plan vir ons lewens nie.
– Hy wil hê dat ons in afhanklikheid op Hom, moet lewe. 
– Ons doen dit as ons, ons bekommernisse, stresse en sorge in gebed na Hom toe bring.
– As ons in dankbare afhanklikheid op Hom lewe, kan ons rus en vrede in ons harte ervaar.

Gebed: Vader, ek gee U vandag al my sorge en bekommernisse. Ek kies om nie benoud oor enigiets te wees nie, maar ek kies om liewer al hierdie dinge voor U voete neer te lê, want U is meer bekwaam om dit te hanteer as wat ek is.  Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010