‘Neem dan hierdie staf in jou hand waarmee jy die tekens moet doen.’
– Die Here wil dit wat in jou hand is, neem en gebruik tot Sy eer.
– Jy mag voel dat jy niks van waarde het om vir die Here te gee nie.
– HY kan ‘n eenoudige staf (‘n herder se staf) neem en dit in merkwaardige maniere gebruik.
– Hy sal dit wat jy in jou hande het gebruik as jy Hom net sal toelaat.
Gebed: Vader, ek neem daardie dinge wat in my hande en binne my krag is, en ek plaas dit in U almagtige hande, wetende dat U groot dinge sal doen met dit wat ek in U hande geplaas het. Amen.