‘As ek dan nou genade in u oë gevind het, maak my dan tog u weë bekend, dat ek U kan ken; sodat ek genade in u oë kan vind.’
– Dit is waar dat as sy kind, aanskou Hy jou met guns en seën.
– Deel van hierdie seën is dat Hy jou op sy pad vir jou lewe, wil lei.
– As jy Hom volg, sal jy Sy weë meer volledig begin verstaan.
– Terwyl jy Hom nastreef, kan jy die volgehoue genot van sy guns ervaar.
Gebed: Vader, wys my u weë. Mag ek in u paaie en planne vir my lewe stap, en ek bid dat ek u teenwoordigheid, u seën en u voortdurende guns altyd mag ken en ondervind. Amen.