Daaglikse Bybel Vers: Exodus 18:8

Daaglikse Bybel Vers: Exodus 18:8‘Moses vertel toe aan sy skoonvader alles wat die Here aan Farao en aan die Egiptenaars, ter wille van Israel, gedoen het; al die moeilikheid wat hulle op die pad oorgekom het, en dat die Here hulle verlos het.’

Moses vertel toe aan sy skoonvader alles wat die Here aan Farao en aan die Egiptenaars, ter wille van Israel, gedoen het; al die moeilikheid wat hulle op die pad oorgekom het, en dat die Here hulle verlos het.’

– God is altyd goed en die hele tyd is God goed .
– Die lewe is nie altyd maklik nie, maar die Here onderneem om ons deur dit alles te dra.
– Deur alles wat ons hanteer en deurgaan, leer ons om op Hom te vertrou.
– Jy sal ook getuig van hoe goed die Here in jou lewe was.

Gebed: Vader, waar ek terugkyk op die verloop van my lewe, besef ek hoe goed U vir my was. Dit was nie altyd maklik nie, maar U het my gedra, U het my opgelig en U het my verlos. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010