Daaglikse Bybel Vers: Efésiërs 3:18

Daaglikse Bybel Vers:              Efésiërs 3:18‘en julle in staat kan wees om saam met al die heiliges ten volle te begryp wat die breedte en lengte en diepte en hoogte (van Sy liefde) is,…’

Daaglikse Bybel Vers:              Efésiërs 3:18

en julle in staat kan wees om saam met al die heiliges ten volle te begryp wat die breedte en lengte en diepte en hoogte (van Sy liefde) is,…

– Die Here verlang dat ons sal begryp hoe groot Sy liefde teenoor ons is.
– Jy is waardevol en kosbaar vir die Here en Hy het jou lief.
– Ons het Sy krag in ons lewens nodig om te begin om Sy groot liefde te verstaan.
– Mag Sy krag binne jou werk sodat Sy liefde ‘n realiteit in jou lewe sal wees!

Gebed: Vader, gee my ‘n openbaring van U liefde vir my. Mag ek begin om hierdie groot liefde te begryp en verstaan en mag dit my lewe vir ewig verander. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010