Daaglikse Bybel Vers: Daniël 6:27

Daaglikse Bybel Vers: Daniël 6:27‘.....,  want Hy is die lewende God en Hy bestaan in ewigheid en sy koninkryk is een wat nie vernietig kan word nie en sy heerskappy duur tot die einde toe.’

‘…..,  want Hy is die lewende God en Hy bestaan in ewigheid en sy koninkryk is een wat nie vernietig kan word nie en sy heerskappy duur tot die einde toe.

– Ons dien ‘n ewige, lewende en sorgsame God.
– Niks kan Sy planne en doele vernietig of ondermyn nie.
– Hy heers in die heelal en Hy heers in ons lewens.
– Niks, absoluut niks, kan jou van Sy groot liefde vir jou, skei nie!

Gebed: Vader, dankie vir hierdie pragtige dag. Ek wil myself vandag herinner dat U God is en dat U in beheer is maak nie saak wat ek moes hanteer nie of wat ek in die toekoms nog sal moet hanteer nie. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010