‘Hy tog verander die tye en die geleenthede; …’
– Uiteindelik is God in beheer van alles.
– Hy kan verander wat geen mens kan verander nie.
– Hy beheer wêreldgebeure en alles wat ons moet beleef.
– Jy kan Hom vertrou om selfs in onmoontlike situasies verandering te bring.
Gebed: Vader, die tye en seisoene van my lewe is in U hande. Op U opdrag kan dinge verander en kan ek die deurbraak sien waarop ek wag. Betree asseblief my lewe en verander dit wat verander moet word. Amen.