Daaglikse Bybel Vers: Daniël 10:12

Daaglikse Bybel Vers: Daniël 10:12‘Toe sê hy vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël, want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou God te verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde ontwil het ek gekom;’

Toe sê hy vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël, want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou God te verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde ontwil het ek gekom;

– Ek wonder of ons ooit sal besef hoe magtig ons gebede eintlik is.
– As ons geglo het dat wanneer ons gebid het is ons gebede verhoor, sou ons meer gebid het.
– Kom ons aarsel nie om ons versoeke en verlange na die Here te bring nie.
– Van die heel eerste oomblik wat ons Hom aanroep, hoor Hy ons en sal Hy vir ons intree.

Gebed: Vader, waar ek hierdie nuwe week begin, bring ek my versoeke en petisies na U toe. Dankie dat U elkeen van my gebede hoor en dat ek kan vertrou dat my versoeke in die hemel gehoor is! Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010