1Dawid het die woorde van hierdie lied tot die Here gerig …. 2Die Here is my Rots, my Skuilplek en my Redder,’
– Dawid het hierdie lied gesing nadat die Here hom gered het.
– Die HERE het hom uit die hand van al sy vyande verlos.
– Die Here is ook jou Rots, jou Vesting en jou Verlosser.
– Jy kan Hom vertrou om jou te bewaar, te red en te verlos.
Gebed: Vader, ek verklaar dat U my Rots, my Vesting en my Verlosser is. U sal my vir seker uit die strik van die voëlvanger verlos en my voete op vaste grond plaas. Amen.