Daaglikse Bybel Vers: 2 Kronieke 26:15
‘….; en sy roem is verbrei want hy is wonderbaarlik gehelp totdat hy sterk geword het.’
– Die Here wil langs jou kom en jou in ‘n wonderlike manier help.
– Watter hulp het jy vandag nodig?
– Vra die Here vir die hulp wat jy in jou situasie nodig het.
– Hy kan enige situasie omdraai uit ‘n tragedie na ‘n oorwinning.
Gebed: Vader, ek bid dat U my sal help. Tree in my situasie in en gee my die wysheid en leiding wat ek nodig het. Mag ek in U oorwinning en U krag lewe! Amen.