‘… staan gereed, bly staan en aanskou die redding van die Here by julle, …’
– Soms moet ons net stop en vasstaan.
– Die vyand wil graag sien dat ons verward en bekommerd is
– Maar ons moet ons posisies inneem en vas staan.
– Moenie toegee aan vrees nie, want die Here het ‘n plan van verlossing vir jou!
Gebed: Vader, vergewe my dat ek toelaat dat vrees my skud en my hinder.Ek sal op U vertrou en nie bang wees nie, want U sal my verlos. Amen.