‘…..’
– Die Here is nie soos mense, die een dag vriendelik en die volgende dag nors nie.|
– Hy gee nie die een oomblik goeie dinge, en trek dit dan in die volgende oomblik terug nie.
– As Hy seëninge gee, het hulle ‘n ewige dimensie.
– Moenie twyfel aan Sy goedheid teenoor jou nie, glo aan Sy goedheid en Sy seën.
Gebed: Vader, dankie vir die seëninge wat U in my lewe gebring het. Ek ontvang die seëninge as ‘ewige seëninge’ met die wete dat hulle nie van my weggestroop sal word nie. Amen.