Daaglikse Bybel Vers: 1 Kronieke 16:10
‘…: laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees.’
– Is jy een van daardie mense wie se hart na die Here soek?
– Verlang jy daarna om meer van Sy teenwoordigheid en vennootskap te ondervind?
– Dit is wonderlik om sulke begeertes in ons harte te koester.
– Jy kan verheug wees en bly wees want die Here ken en sien jou hart.
Gebed: Vader, ek sal verheug en bly wees in God my Verlosser. My hart verlang na Hom en my hart volg Hom ywerig. Amen.